#topstories – Só lyk dit onder brug, ure voor tragedie

Suzaan Steyn skakel oor na Gys Visser op die Grayston-afrit in Sandton waar ’n ​konstruksie-ongeluk Woensdag drie lewens geëis het.

In die Wes-Kaap in ​Vrygrond, naby Muizenberg, is inwoners onsteld nadat twee mans Donderdagoggend doodgeskiet is in ’n taxi-geweld insident.

En, lede van ReformPUK verduidelik waarom hulle voel transformasie op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit nodig is.

The Pulse of Washington D.C.

© 21st Century RTVX News