#topstories – Padwoede-video: Pa moker glo man wat in sy dogter vasry

Motoriste in Kaapstad bestee daagliks gemiddeld 75 minute in die verkeer. Patricia de Lille, burgemeester, het vanoggend aangekondig dat die stadsraad R750 miljoen gaan bestee om die probleem op te los. Hoe sal hulle te werk moet gaan? Elma Smit hoor by ’n vervoerekonoom.

Intussen is die stadsraad van Johannesburg in sy noppies oor hoe suksesvol die Ecomobility-fees was om verkeersdruk in Sandton te verminder.

En, ‘n woedende pa slaan die man wat glo in sy dogter se kar vasgery het in ‘n skokkende padwoede-video uit Port Elizabeth.

The Pulse of Washington D.C.

© 21st Century RTVX News