#topstories – Só lyk dit onder brug, ure voor tragedie
Suzaan Steyn skakel oor na Gys Visser op die Grayston-afrit in Sandton waar ’n konstruksie-ongeluk Woensdag drie lewens geëis het. In die Wes-Kaap in Vrygrond, naby Muizenberg, is inwoners onsteld nadat twee mans Donderdagoggend doodgeskiet…