#topstories – Só het Klara parkour

Elma Smit was Woensdagaand by die première van die dokumentêre fliek oor Joost van der Westhuizen se lewe, ​Glory Game, waar hy sélf ’n toespraak gelewer het.Leon Schuster vertel vir #topstories waarom Oh Shucks, Pay Back the Money sy laaste poets-fliek is; ons kyk wat Klara Göttert (14), wat vandeesweek haar ​eie lewe geneem het, se waaghalsige gunstelingsport was en die departement van binnelandse sake staan by hul visumbeleid ten spyte van adjunkpresident Cyril Ramaphosa se opmerkings in die parlement Woensdag.

The Pulse of Washington D.C.

© 21st Century RTVX News