#topstories – Video wys hoe polisieman sterf

Skokkende nuwe beeldmateriaal wys hoe ’n polisieman in Julie tydens ’n gewapende rooftog in Johannesburg doodgeskiet word.
Elma Smit skakel oor na die ​konstitusionele hof waar voormalige pastoor Ecclesia de Lange se saak teen die metodistekerk aangehoor word, en na Waterkloof lugmagbasis waar die minister van verdediging die ‘Gupta-Express’-sousvlug ​verduidelik.
Tannie Evita en ander sterre gee vir die Springbokke raad, en ons hoor wat die oproerige betoging van ​studente by die NWU Donderdag veroorsaak het.

The Pulse of Washington D.C.

© 21st Century RTVX News