#topstories met Elma Smit – Panayiotou in die hof | Ouma gekaap | Ontmoet die bril-brakkie

Cara-Lee Scheun doen verslag uit Port Elizabeth waar Christopher Panayiotou Maandagoggend in die hof verskyn het op aanklag van die moord op sy vrou, Jayde.

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaeledi, verduidelik aan Elma hoekom hy teen genadedood gekant is.

Kyk hoe word ’n ouma in haar oprit gekaap – die storie het ’n gelukkige einde.

En ons spoor die brildraende hondjie op wat elke dag saam met haar eienaar fietsry.

The Pulse of Washington D.C.

© 21st Century RTVX News