#topstories – DA-leierstryd: SAUK en Tony Leon | Huishulp vergiftig glo gesin

Ons fokus op die federale DA-kongres in Port Elizabeth, waar die party se nuwe leier Sondag aangekondig sal word. Die SAUK sê dit is onwaar dat hy nie die party se nasionale kongres gaan uitsaai nie, en Tony Leon is bekommerd oor die leierskapstryd.

Luister na Elma Smit se volledige onderhoud met die SAUK se Kaizer Kganyago in die podcast onder.

Kyk hoe is die huishulp uitgevang wat na bewering die familie by wie sy werk probeer vergiftig het.

En, Francois van Coke vertel waaroor hy spyt is.

The Pulse of Washington D.C.

© 21st Century RTVX News