Tag: Zuma
#topstories met Elma Smit: Croucamp oor Zuma, is heli-'jag' eties?
Die politieke ontleder dr. Piet Croucamp sluit by Elma Smit in die ateljee aan vir ontleding van pres. Jacob Zuma se vertoning in die parlement Woensdag. En ons praat met ‘n jagkenner oor skokkende beeldmateriaal…